Dankie…

Ek wil net gou iets doen wat ek, nou dat ek mooi oor dit dink nogal baie doen en dis om dankie te sê. Elke dag kom loer iemand na my blog en elke dag stalk ek die ander bloggers. Dan sit ek en dink so bietjie oor wat ek wil blog en ‘n ruk terug was dit iets wat my senuwees gedaan gemaak het. Maar nou weet ek, as ek my blog oop maak gaan daar iemand wees wat dit like. Bloggers soos perdebytjie en HesterLeyNel wat toevallig ook die heel eerste mense was om my blog te lees. Dankie.

My man vra my die ander dag, hoe gaan my skryfkurses en ek vertel hom dit gaan so-so maar die blog doen baie goed. Hy frons (hy is nie seker wat ‘n blog is nie) en vra vir my of ek ‘n ietsie uit dit maak. Nope. As jy skryf om geld te maak dan is jy die ou wat by ‘n bar werk maar probeer ophou drink. Ek skryf omdat ek mal is oor skryf en ek dink my brein is sexy so ek flaunt hom. Maar die groot rede vir hierdie blog was net om te sien, kan ek skryf en ek glo nou so bietjie in myself danksy elkeen wat hier kom inloer. Ek het ook al lekker gelag vir bloggers soos mm en saam sm hartseer gevoel. Om maar net ‘n paar te noem. As die wordpress gemeenskap tog net in ‘n boek saam gevat kon word, dink net hoe cool sou dit wees.

13882616_653547478128173_6728232670554224157_n

Die Wit Hasie

Advertisements

9 responses to “Dankie…

  1. Nice! baie waar en sekerlik een van die dinge wat uitsterf, goeie sinvolle gesprekke. Almal hier is te besig om selfoon-selfoon te speel. Goeie post.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s