Waarom Te Begin!!!!

Nog nuwe bloed

Slimkind

Waar om te begin!

‘n Goeie Hasie het gesê “begin by dit wat swaar op jou hart lê”!

Nou hier is my probleem ek het redelik baie wat op my hart lê! :

  1. Ek is al diep in my dertigs en nog nie getroud nie! Wel ek nie so seker of dit is dat ek nie n man kan kry nie maar dat ek net so vol stront is dat ek nie seker is iemand sal met my grille en my standaarde kan handhaaf nie! Kom ons wees eerlik ek is kort, dik en soms so eerlik dit grens aan ongeskik! So met die vinnige humeur en die nuwe daagse mans (kom ons se van die manlike geslag wat ek soms dink beter sou gevaar het as ʼn vrou) wat nie eers sy eie wiel sal kan omruil nie omrede hulle bang is hulle chip ʼn nael of iets (ek…

View original post 286 more words

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s