Wie is slim kind!

Ek het nogal lekker gelag. Ek share met slimkind se toestemming

Slimkind

Weet enige iemand wie hy/sy werklik is?

Ek glo vas dat daar diep in die donker hoekies van jou hart (as jy gelukkig is om 1 te hê!) is jy self onseker wie jy is! Kom ek is eerlik, soms doen ek goed wat ek myself verbaas in die spieël aankyk en myself vra het JY dit regtig gedoen! Of dit uit spyt is en of dit uit verbasing is, is nie regtig nou ter sprake nie! Of is dit?

Ek is ʼn jonk (soort van), kom ons sê dinamiese vrou, diep in haar dertigs wat nog haar weg probeer baan in hierdie wilde woeste woestyn wat sommige mense die lewe noem! Ek is kort en dik! Ek is blatant eerlik wat soms grens aan ongeskikgeit! Maar as jy my vra wees eerlik gaan ek jou eerlik antwoord of jy dit nou wil hoor of nie! Die mense wat saam…

View original post 1,135 more words

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s