Wat is MS… Volgens my

Diaries of a fishermans wife

Ok, ek het al sooooo baie geGoogle en op gelees en met Dr’s gepraat en ek gaan jou nou verduidelik hoe EK die damn siekte/virus/ffffop verstaan. Multiple Sclerosis/Veelvuldige Sklerose.

FBI & WeighLess Incorporated  Disease

Jou immuun selle is soos n FBI  span wat deur jou lyf hardloop en met n tiepe “tag reader” elke ander sel ondersoek en hom aanval as hy bietjie soos n roomys kind lyk. Nou my FBI mannetjies se tag readers is gebreek. So hulle attack sommer enige ou onskuldige selletjie wat verby kom. Shame, laat my dink aan hoe ‘n arme vissie moet voel. Die arme goed is seker al te bang om enige iets te probeer eet, want die kans is goed dat jy dan aan die bek geruk gaan word en vir die volgende 3 minute ‘n celebrity op n fotosessie word en “snap crackle & pop” is jou fame verby en darm…

View original post 742 more words

Advertisements

One response to “Wat is MS… Volgens my

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s