Kom Lees Dinsdag weer

Heel eerste, dankie aan almal wat die laaste maand gereeld kom inloer wat hop op die blog. Dis die beste gevoel om iets te post en mense hou van dit of lag ‘n bietjie. Met twee verjaardae en ‘n anniversary agter die blad sonder enige fan fare, gaan ons die naweek rondloop. Die plek wat ons gaan besoek rehabilitate leeus en ons gaan die kans kry om saam hulle te loop en te sien hoe doen hulle dit. Daar is baie reëls wat ons moet volg want hierdie is nie troeteldiere nie EN DIT maak my opgewonde. Ek het soveel respek vir mense wat hulle tyd opoffer om diere te help en om te sien hoe doen hulle dit is ‘n groot voorreg. Maar as julle nie teen Dinsdag van my hoor nie, is daar ‘n kans dat ek leeu poef is.

Ek vat die kamera saam en is van plan om baie fotos te neem so trek ‘n kruisie in jou dagboek en kom loer in. Hopenlik is ek nie te kort nie en mag ek gaan saam stap (you must be THIS high to go on the ride).

Die Wit Hasie

Advertisements

6 responses to “Kom Lees Dinsdag weer

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s