A week for gardening ideas — Net nog ‘n paar gedagtes

It’s Spring! and time for cleaning out, re-organising, re-vamping and generally just getting inspired! Many of my succulents are now starting to outgrow their pots and the time has come for me to start a new succulent garden (if I can find a sunny enough spot!), so I scoured the internet for some ideas. My […]

via A week for gardening ideas — Net nog ‘n paar gedagtes

Advertisements

3 responses to “A week for gardening ideas — Net nog ‘n paar gedagtes

  1. Mis my ouma se rotstuin op Gouda, my eerste een op Dewetsdorp, daarna die rotstuine en proteatuine gemaak in die ruwe klipgrond van Brandwacht. Die laaste een in die groot dorp se geelrooi klei wat ons wild genoeg gekry het met versteende miershope, versteende boomstompe, leiklip uit die koppies, botterboompies, aalwyne, vygies, pêretandjies, skaapkloutjies, noem maar op. Die laaste rotstuintjie was aan die noorwestekant van die groot ou huis, waar dit lekker kon bak in die son. Waar teer gereeld gesmelt het in die strate en reisigers hulle kaal voete en ewe naakte kindertjies in die leiwatervore laat afkoel het. As die kwik boer tussen 45-54°C, wéét jy dat vetplante lekker bly. Die Upingtonners het kom aftree in die Boland maar die hitte het hulle na net twee jaar laat terugverhuis. Dink jou nou in, my rotstuin aan die sonkant op só ‘n plek, krismisrose aan die skadukant. Dit was lekker tuinmaakdae, voordat die rolstoel tydelik en die kierie meer permanent geraak het, lank voordat ek veertig was. Nou kyk ons maar net na ander se tuine.

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s