Brainwashed!

Dis baie goed geskryf

saartjie smith

brein2Lukas 6:37: “En julle moet nie oordeel nie, dan sal julle nooit geoordeel word nie. Julle moet nie veroordeel nie, dan sal julle nooit veroordeel word nie. Spreek vry, en julle sal vrygespreek word.”

Ek is al so siek vir hierdie versie wat gebruik word, wanneer ek net my goeie oordeel gebruik! Daar is darem `n baie groot verskil tussen om iemand te veroordeel en om jou oordeel te gebruik en te weet DIT wat hierdie mens nou doen is SLEG, van die duiwel af. So wat sê ek eintelik?

Ek sê hierdie liewe mense van ons is al SOOOOO gebrainwash. (Ek ingesluit in hierdie veralgemening.) Byvoorbeeld in vandag se tyd is dit NIKS om `n paar “boyfiends” te hê, gou by hulle te slaap en dan net voordat jy trou so paar maande of selfs jare saam te bly – net om seker te maak dat dit die regte…

View original post 1,156 more words

Advertisements

2 responses to “Brainwashed!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s