Marietjie en die Facebookstorie

Hiedie is ‘n MOET lees vir almal van ons wat vinnig is om opinies te deel

Louis Nell - Writer, Poet & Art lover

In die Vrystaat is ons mos Afrikaans. Ieder en ‘n elk praat die taal so mooi, of dit nou by die till in Shoprite is, of andersins by die afrikaanse boekwinkel daar in die Brandwag sentrum… almal ken die taal en gebruik dit daagliks. Dis nou hoe ou Marietjie Bosman haar moses so teëgekom het in haar moedertaal. Sy het mos die judge so sleggesê daar in die streekshof in Bloemfontein.
Jy sien, Marietjie Bosman was wat hulle noem, bi-polêr…sy is so bi-polêr dat sy soms hardop gewonder het en dan, sonder om te blik of bloos, haarself geantwoord het! Sy het eenkeer Welkom toe gery en was in so ‘n diepe gesprek met haarself gewikkel, dat sy eers anderkant Kroonstad besef het sy het nou verkeerd gery!
Maar nou praat ek alweer annergoed. Een oggend klim sy in haar Fortuner met die stokfamilie en -hondjies op die agtervenster…

View original post 1,641 more words

Advertisements

2 responses to “Marietjie en die Facebookstorie

  1. Sjoe ja eyeopener… Eks ook een van die wat partykeer wil mal gaan op publieke plekke oor mense watmy iriteer en dink nooit aan die nagevolg. Ekt net nognooit so iets gedoen en sal ook nie na die blog 🙂

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s