Kyk gou hier, kyk gou daar en siedaar…jou vryheid is weg

Terwyl die media ons besig gehou het met die kak van Fees Must Fall het ‘n klein wet stil-stil ingetree die week. Die Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade is daarop gemik om rassisme, xenophobia, homophobia en ander haat gedrewe misdrywe te stop. Al wat dit vir my beteken is

“Hallo wit vel, ontmoet die nuwe sambok wat jou gaan bykom as jy net durf nie saam stem met iemand wat ‘n ander kleur vel het nie.”

Jy weet, dis asof mense net weier om te sien wat gebeur. Die ANC wil die banke beheer, die media beheer en nou jou in die tronk smyt vir goed wat jy sê. Is ek al een wat sit en wag dat ons pass boekies moet gaan kry? Weet jy wat gebeur met mense in Zim wat teen ou Bob praat? Niemand weet nie want hulle word nooit weer gesien nie. Weet jy wat gebeur as ‘n koerant iets teen hom sê? Hulle kantoor slaan skielik aan die brand, sommer so hoor. Weet jy wat gebeur met mense wat durf sê hulle gaan nie vir hom stem? Hulle kry sambok voor almal sodat die mense kan sien wat die prys is wat jy betaal as jy durf dink.

Ons lieg lekker vir onsself om te dink dat SA anders as Zim is. Daar is tans net ‘n bietjie meer blankes in SA as in Zim en die grond is NOG NIE blatant sommer net gevat nie.

Die Wit Hasie

Advertisements

One response to “Kyk gou hier, kyk gou daar en siedaar…jou vryheid is weg

  1. Dit klink lelik.Ek dink egter dis tog anders in SA as in Zim.Hier is ‘n groot opposisie,wat tóg dien as ‘n balanseerder.Die regering word heeltyd aangevat oor alles wat hulle doen.Ons probeer maar positif bly deur al die gemors heen!

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s