‘n Halwe jaar later

Die Wit Hasie is vandag 6 maande oud en het amptelik 130 followers. Dankie dat julle gereeld kom lees wat hop in die haas se lewe en vir elkeen wat ‘n comment los. Ek hou nogal baie daarvan om met julle te gesels. Die jaar hoop ek om bietjie meer as net kakpraat te doen met die blog. Ek sal graag met julle wil deel wat ek lees, wat ek kyk en selfs die games wat ek speel en hopenlik kan julle dan weer met my deel wat julle van hou. Daar moet natuurlik bietjie meer geskryf word oor Zim en hoe dinge hier gaan. Ons is van plan om die jaar weer ‘n paar mooi plekke te gaan besoek en met my nuwe notebook in die sak, sal ek hopenlik onthou om elke dag iets neer te skyf sodat ek nie by die huis kom en goed vergeet het nie.

Die jaar gaan ek my skryf talent toets en kyk of ek iets kan wen. Wie weet, dalk gaan ek verniet Winterskool toe. Ag dis lekker om te droom.

Die Wit Hasie

Advertisements

2 responses to “‘n Halwe jaar later

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s