Ummm…HELL NO!!

As crazy and over-the-top as some of the Kardashian-Jenner family‘s ensembles can be, it’s clear that regardless this group of women have become pop culture trendsetters in their own right. While not everything they wear becomes an instant classic (we’re looking at you Kim’s spandex bike short obsession), they pretty much single-handedly defined the fashion cycle…

via Kim Kardashian and Kylie Jenner Give Pierced Nails and Just Wearing Bras a Try — PEOPLE.com

Jy weet ne, ek sal my eie geslag nooit verstaan nie. Liewe dames, julle het net die week ‘n moerse world wide protest gehou oor Trump wat sexist is maar nou wil ek vra…wie dink julle gaan ons enige vorm van respek gee as jy KAAL wil rondloop???? Jy het NIE respek vir jouself as jy amper kaal rondloop nie. Jy lyk goedkoop, maklik en asof “nee” nie ‘n woord is wat jy ken nie. Kan die vrouens asb ophou ons almal se name gatte te maak want jy kan nie oor die aardbol heen saam staan en respek “demand” maar dan jou bra en nipples vir almal gaan flash nie. Twee tree op, drie dekades af.

Advertisements

One response to “Ummm…HELL NO!!

  1. Hahaha. Lag ek nou lekker. Ja, wanneer gaan vrouens leer dat less is more. Jy trek aandag met sulke bietjies klere maar die verkeerde aandag. Dis so kommin.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s