O die DRAMA

A 12-year-old Yemeni girl, stranded in the African country of Djibouti, is fighting to reunite with her family in Los Banos, California following President Donald Trump‘s ban on immigration from seven Muslim-majority countries. Eman Ali remains stuck in a hotel room in east Africa with her father after she was turned away from boarding a Saturday flight to…

via 12-Year-Old Yemeni Girl Is Stranded in Africa and Unable to Reunite With Her Family Due to Trump’s Immigration Ban — PEOPLE.com

Hoorie ne, alles hoef nie ‘n Hollywood movie te wees nie. Ek is al so gatvol vir die media wat dink hulle moet snot en trane produce ipv regte nuus. Wat het geword van hardebaard nuusmanne wat vertel van die oorlog terwyl die bomme net agter hom ontplof en soldate om hom plat val terwyl hy skaars roer van sy pos? Wat het geword van regte nuus oor dinge wat saak maak? Ek gee nie ‘n f@#$@ om oor een of ander kind gestrand in een of ander land. DIS NIE NUUS NIE!! Rampe, oorlog, geldsake en so meer is nuus. Hierdie stront is ‘n Hollywood movie wat ‘n oscar wil wen. Mens kan ook NIKS meer glo wat jy sien of lees want daar is nie meer daardie waardes onder joernaliste om soos ons mense van Carte Blanche die regte nuus oop te vlek nie. The good, the bad en die WTF vir jou op te dish en groot CEO’s in hulle whiskey laat stik. Nope, deesdae word waardes van ander in jou keel af gedruk. Ander se leefstyle kry die voorblad. Net een kant van ‘n storie word vertel want as jy reguit of wit of nie ‘n weird geloof het nie…dan is jy dadelik verkeerd. Is mos. Ek skaam my vir CNN wat deesdae meer die aanbieder se persoonlike opinie na vore sit as REGTE nuus. Sies man! E! News is nie “news” nie. Teensy Kim K skielik ontplof het van al die bullshit en ego…kan jullle regtig nie dit nuus noem nie. Ons obsessie met celebs en die halwe waarheid ruk nou bietjie hand uit.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s