Die blog waar ek my verbeel dis my lewe

As dinge verkeerd gaan vir mens in die lewe, is ‘n kat of hond soms jou enigste geselskap, die enigstes wat jou nie verlaat het in die slegte tye nie. Maar om behoorlik vir jou dier te sorg as jy skaars ‘n dak oor jou kop of kos in jou maag het, kan ‘n groot […]

via Veearts vir verlore siele — swartbeltvirdiere

Advertisements

12 responses to “Die blog waar ek my verbeel dis my lewe

      • En sy ore was altyd eerder pienkerig (van die bloed)? Geel is gewoonlik ‘n teken dat 1) bloedafbraak verhoog het omdat iets die rooibloedliggaampies teiken, 2) lewerprobleme of 3) galblaasprobleme (as nagapies ooit galblase het). Mens moet eintlik kontroleer hoe lyk sy slymvliese. Het sy hok nie ‘n sonkol nie? (skuus ek vra, weet nie of jy al ‘n foto gewys het nie) – nie dat ek die verband kan sien nie. Vit. D tekort beïnvloed eerder bene (word sagter) en spiere (kramp) omdat die kalsium metabolisme versteur word. Het jy iets aan sy dieet verander, en wat eet hy gewoonlik? Dalk kort hy ‘n doktersbesoek?

        Like

      • Nee hy vermy die son. Sal die donkerste plekkie gaan uitsoek om te slaap. Die ore was nog altyd gelerig maar nou meer as voorheen. Nou dat jy praat van dieet…ek het onlangs vir hom pere gegee. Iets wat ek nie normaal weg insluit by sy kos nie. Dalk is dit. Hy eet darem baie goed en vang in die aande sy eie goggas so miskien freak uit nou uit oor niks. As hy nie sieker word nie kan die dokter wag. Hy iss ‘n optel kind wat beteken hulle sal hom by ons vat. Een van die redes hoekom ek min oor hom skryf.

        Like

      • Wel, ek hoop dis die pere. Ek weet nie of nagapies ook bosluise kan kry nie. Daar is parasiete wat deur bosluise oorgedra kan word, wat rooibloedliggaampies aanval, en deur die vorming van bilirubien uit hemoglobien word die bloed geel. Moeilik om te sê sonder om die dier te ondersoek, so dit net spekulasie op die stadium. Solank hy nog eet kan hy nie te siek wees nie… Oorweeg dit egter om ‘n lamp vir hom te kry.

        Like

  1. Maar ja, as hy nooit aan sonlig blootgestel word nie, kort hy ligte in sy hok wat natuurlike sonlig simuleer. Dit sal jy waarskynlik net by ‘n troeteldierwinkel kry. Of vir hom ‘n ander hok bou…

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s