Onthou jy nog…

Ek was altyd mal oor die kinderstories wat ons op TV gekyk het toe ek nog klein was. Nils Holgersson was my gunsteling kinder TV-reeks. Ek het laas jaar by ‘n boekuitverkoping op die vertaling van Nils Holgersson afgekom en dit dadelik gekoop. Groot was my verbasing toe ek die boek begin lees en besef […]

via Nils Holgersson se wonderbaarlike reis — dada4nonsense

Advertisements

3 responses to “Onthou jy nog…

  1. So kyk ek en my kleindogter in Kanada Nils Holgerson in die kar, op ons ver paaie se ry. Daar is toe n paar episodus oor wat nie klaar gekyk raak voor my terug vlieg tyd nie. Ek besef toe ek kan nie meer onthou hoe die reeks eindig nie, tot my frustrasie.
    Terug in Suid Afrika, met eerste beste geleentheid koop ek die reeks vir my kleindogter ter plaatse (doel heilig die middel, ek kyk baie vinnig daai laaste paar episodes, voor ek haar geskenk gee. A, tevrede het ek die einde gesien).

    Like

  2. Ek was meer as eenmaal verlief op een vd prentjie karakters, Nils was beslis so een, ek het die hele reeks vir my kleindogtertjie gekoop em sy word net so meegevoer deur Nils en sy agter die tyd animasie…

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s