Aandag alle skrywers

As jy dink, wonder of hoop jy kan skryf en nog nie deel is van SA Stories op facebook nie dan beter jy plan maak.

“Ons het baie groot nuus! Johan Jansen Skrywer het vir ons gereel dat van ons stories elke Donderdag tussen 6 en 8 op Kalahari Stream Radio voorgelees word. Wonderlike blootstelling vir ons skrywers. Hierdie Donderdag sal admin die 4 kies wat vir ons goed is, daarna moet julle asb stories instuur en merk VIR UITSENDING, Onthou dit gaan nou elke Dinsdag en Donderdag uitgesaai word, elkeen gaan beslis ‘n beurt kry!”

Gaan loer ook in by sastoriesblog.wordpress.com. Die blog is nog nuut maar groot dinge is aan die kook daar. Elsabe de Beer het ook onlangs haar eie boek gepubliseer en is altyd reg om te help indien jy vrae het. Sy het ‘n goeie prys by Groep 7 drukkers gekry vir die wat belangstel om dit self ‘n go te gee indien uitgewers nie vir jou is. Ek volg van die begin af hierdie klein facebook page se grootword en dis nie meer baby steps nie. Ek is opgewonde om te sien wat mense soos Elsabe en Riana volgende gaan doen. Indien jy ‘n storie het wat geproeflees moet word kan jy by Hannelie Pretorius gaan aanklop vir hulp (dis sal jou nie ‘n plaas se geld kos nie).

Die Wit Hasie

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s