SKRYFUITDAGING 3: Skryfuitdaging 3: 4 – 18 Maart 2017

Vir die van julle wat skryf…kyk hier

SA Stories Blog

SKRYFUITDAGING 3:
Skryfuitdaging 3: 4 – 18 Maart 2017
Skryf hierdie op jou lessenaar waar jy werk en lees dit elke dag:
“‘n Goeie skrywer is ‘n persoon wat ‘n kombinasie en balans het tussen
Kreatiewe denke en deeglike vakmanskap.”
Skryf nie meer as vyftig woorde die eerste gedagtes wat in jou kop opkom met die lees van die volgende sinne:
Hy sien die sigaret brand nog in die asbakkie…
En toe begin sy huil…
Hy hoor ‘n geluid in die verlate huis….
Hierdie is net vir jou skrywersontwikkeling – nie vir instuur nie.
Hier is jou uitdaging:
Loop deur jou tuin/huis, winkelsentrum, straat en skryf ten minste drie kreatiewe gedagtes neer.
Neem een van die gedagtes in par. 2 en skryf 20 losstaande woorde neer. Dit moet spesifiek relevant tot die gedagte wees. ( L.W. Nie sinne nie, losstaande woorde)
Neem die 20 woorde wat jy neergeskryf het, en…

View original post 76 more words

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s