Die Haas is terug

Julle moes seker gedink het die haas het gaan eiers uitdeel so lank was die blog stil. Ons was Mosambiek toe gewees en dit was flippen ongelooflik. Ek moet eers my groot pc terug kry na hy kapoet was voor ek fotos kan op sit maar ek kan nie wag om julle alles te vertel nie. Dit was een van die beste dinge wat ek nog ooit beleef het. Van visvang op die oop see tot vir die eerste keer kreef proe…ons het alles gedoen. Vir die eerste keer ooit het ek nie ‘n duisend fotos geneem nie want ons het al die kermpies agter gelaat en net gelewe. Dit was regtig lekker om net elke dag te beleef en nuwe mense te ontmoet. Ek wou nie huis toe kom nie en dit is kinda omdat die mense wat die lodge run net die goedheid van self is. Freakinghell…..hoe sit ‘n mens so ‘n ondervinding in woorde? Ek gaan probeer vandag of dalk later in die week want dit gaan in Engels moet wees sodat hulle dit ook darem kan lees en dalk deel met ander wat wonder of hulle Dreamcatcher lodge toe moet gaan.

Die “effens rooi but still tanned” Wit Hasie

Advertisements

5 responses to “Die Haas is terug

  1. Ek en die vrou het altyd die huge fights gehad. “Jy neem nie genoeg fotos van my nie!” Dis nou as sy saam met voëls, olifante of enige wilde dier staan.
    Of as mens iets ongeloofliks sien, jy vergeet van die kamera in jou pote.
    Ek het besluit ek sal meer foto’s neem. Bewaar die vrede en dies meer!

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s