Dream Catcher Lodge

https://www.facebook.com/dreamcatcherlodge/?ref=page_internal

Omdat ek so verlief is op hierdie plek, het ek dit goed gedink om nou al so bietjie van hulle te share terwyl ek probeer uitfigure hoe om fotos op hierdie notebook ding te laai. Gaan kyk na hulle Facebook page en drool saam my oor hoe mooi dit daar is. Dis ook nie net mooi nie, die vrou wat die plek bestuur (Sharon) is die gaafste mens wat ek nog ooit ontmoet het. Sy het ons dadelik tuis laat voel en vir iemand soos ek, wat skaam is vir mense, is dit geen easy thing to do nie. Ek het my wraggies verbeel dis my huisie by die see. Selfs Manlief was all social and stuff en ons het die rooi taal behoorlik geslinger die lang naweek.

Die Wit (nou meer bruin na ‘n dag by die huis) Hasie

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s