Die blog is ‘n bietjie grieperig

Ag nee, ek weet nie wat gaan aan nie. Die Wit Hasie blog is gejinx of die arme Haas agter die skerm is nie tegnies genoeg om te weet wat gaan aan nie. Nie een nie maar TWEE blog post het sommer net verdwyn. Gone, kapoef, weg! Seker ook maar goed so, dis seker nie bedoel om op die blog rond te dryf nie. Ek vra onverskoning vir die wat ‘n missing link gevolg het (na die missing link se blog lyk dit my). Ek werk aan die probleem en hopenlik kan ek dit uit sort.

Advertisements

One response to “Die blog is ‘n bietjie grieperig

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s