Selfpublikasie Kompetisie — SA Stories Blog

SA STORIES/DIGTERS in samewerking met GROEP 7 UITGEWERS en SA VRYSKUTSKRYWERS bied aan: SELFPUBLIKASIE KOMPETISIE – Junie 2017 Dit is met GROOT opgewondenheid dat ons hierdie, ses–maandelikse kompetisie op ons twee blaaie aankondig!! Die geleentheid vir ons lede om hul eie KORTVERHAAL-/DIGBUNDEL te publiseer!! REëLS: 1) Die kompetisie sal twee maal per jaar op albei […]

via Selfpublikasie Kompetisie — SA Stories Blog

untitled.png

Ek het ‘n simpel ding gedoen, ek het my naam opgesit vir hierdie want die kans dat ek gekies sou word was niks. En ek was nie. Toe ontrek een en toe nog een en voor ek sien stop die “next in line” by my. My eerste gedagte was

“Nee! Daar is geen manier dat ek dit kan doen nie. Ek is nog heeltemal te groen. Wat ek skryf is rubbish!” en toe besef ek dat as ek hierdie kans laat verby glip, ek al my penne in die vuur kan gaan gooi en klaar maak met skryf. Dis nou of nooit. Die kans dat ek wen of selfs naaswenner is, is minder as die gewig wat ek op ‘n dieet verloor MAAR ek gaan my beste gee en dis goed genoeg vir my. So as die Haas skaars is tot in September, dan is dit omdat ek vir ‘n slag iets doen met my lewe.

Die Wit Hasie

Advertisements

4 responses to “Selfpublikasie Kompetisie — SA Stories Blog

  1. Natuurlik kan jy dit doen. Onthou jy het dieselfde 26 letters om mee te speel wat elke ander skrywer van Sgakespear tot Dalene Mathee gehad het. En jou kans om te wen is so goed soos enige ander een sin. Glo jy kan!

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s