So dis hoe dit is

Hoe skryf mens storie? Jy word mal. Jy sit jou tandeborsel in die yskas, vergeet jy is besig om ‘n bad te tap en versuip byna al die paddas in die badkamer, vergeet die stoof is aan en brand byna die huis af alles in die naam van stories. Jy vergeet ook om te eet en verloor 2kg in een week. Jy hoop en bid dat aan die einde van alles, dit wel die moeite werd gaan wees. Ek het darem al twee stories geskryf en goeie terugvoer gekry. 13 to go ladies and gents. ‘n Gesoute skrywer het my vertel hy neem nie deel aan Facebook kompetisies nie en ek verstaan hoekom. Maar vir ‘n lime green newbie soos ek, is hierdie ‘n baie goeie oefening. Daar is nie ‘n manier dat ek vir dinge soos die ATKV kompetisies gaan inskryf en my naam tokkie maak nie. Ek sal ook na die dit alles verby is die judges gaan vra wat was goed en sleg van my stories wat mens nie kan doen met die grand kompetisies nie.

Nou ja, laat ek weer skryf.

Die Mal Haas

Advertisements

3 responses to “So dis hoe dit is

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s