WANNEER JY GEEN ANDER KEUSE HET NIE — Yolandi Serfontein

Maar as om weg te stap van slegte invloede, omstandighede wat jou siel vergiftig en mense wat nie goed is vir jou welstand nie. Dit maak van jou nie ‘n swakkeling nie. Dit maak van jou inderdaad ‘n sterker mens as wat jy dink jy werklik is. Jy voel asof jy ongesonde debatte met mense […]

via WANNEER JY GEEN ANDER KEUSE HET NIE — Yolandi Serfontein

Advertisements

5 responses to “WANNEER JY GEEN ANDER KEUSE HET NIE — Yolandi Serfontein

  1. Soms is dit makliker om dit te doen, as dit sommer net gewone mense is. As dit familie is of naby-familie moet jy baie baie mooi dink voor jy dit doen, en indien wel, slegs tydelik. Weer en weer probeer omdat familie so verskriklik kosbaar is.

    Like

    • Hierdie stuk het my diep geraak want ek het juis ‘n lid of twee met wie ek glad nie oor die weg kom. Ek het keer op keer probeer maar daar is ongelukkig mense wat so giftig is dat jy moet heeltemal afsny. My lewe is ‘n duisend maal beter vandat hulle weg is. Dis baie hartseer maar seker siele gel net nie

      Liked by 2 people

      • Ek het so ‘n kind op die oomblik. Ek sal aanhou wens en aanhou probeer.
        Dit voel net vir my in gesinne steek dit al hoe meer kop uit en of mense so maklik die rug draai.

        Like

      • Ai Toortsie, ek hoor jou. Ek weet ek kan hand op die hart eerlik vir jou se ons het probeer maar as iemand jou karakter uitmekaar ruk dan moet jy liewer se totsien, familie of nie. Enige iets anders kan mens red, om jou gat te wip is nie goed genoeg om mekaar te ignore nie. Mense is baie selfsugtig deesdae, dis waar maar soms kan jy dit nie fix

        Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s