Wat beteken vroue dag?

Niks veel nie om eerlik te wees. ‘n Vrou word aangerand deur ‘n minister en dit word op social media versprei en tog word die ouens van KFC in die tjoekie gegooi. Jy kan iemand vermoor en 13 jaar kry. Verkrag ‘n reeks vrouens en jy’s in minder as 8 jaar. Ons wil gelyk wees met mans maar hoeveel mans sien jy wat kinders alleen groot maak omdat mamma net nie “into family” was nie? En dan wil ek nie eers praat oor tampon tax nie want dit maak my so kwaad ek kan my bloed voel kook. Ja dinge het verander. Ons kan nou werk en stem maar ons is steeds nie baas van ons eie lyf nie. ‘n Man is ‘n yster as hy teen 18 al ‘n paar koekies gehad het maar ‘n meisie is ‘n slet. Hy kan maar rond karjakker en gaan suip maar jy as vrou moet ‘n maagd bly tot jy trou. Hy kan pad vat as hy nie kinders wil groot maak maar jy ‘n bestem vir die hel as jy eerder ‘n abosie wil kry as met die kind sit. Ek as vrou moet vir ‘n Vader bid en onderdaning aan my man wees. Die eerste ding wat mense my vriendin vra is wanneer gaan sy trou en wonder of sy ‘n lesbian is as sy reken “nooit” terwyl die man wat nog nie getroud is net gesien word as die ou wat nog nie sy regte maat ontmoet het nie. Hy lewe nog, geniet sy lewe so asof my vriendin by die huis sit en versuip in haar trane oor sy nie ‘n ring het. Hoe ver het ons regtig gekom? Nog nie ver genoeg nie.

A tampon tax refers to a condition in sales tax law under which tampons—and other feminine hygiene products used to absorb menstrual flow—are not tax exempt like some other medical necessities. Proponents argue that tampons, sanitary napkins, and comparable products form basic, unavoidable necessities for women and thus should be made tax exempt. The tax in Canada was removed in mid-2015 and women protested in the United Kingdom later that year. Other countries later followed suit.[1] The BBC estimates that women—half of the global population—need to use tampons or other feminine hygiene products to absorb menstrual flow for about a week each month for about 30 years.[2] While sales tax policy varies across jurisdictions, these products were typically taxed at the same rate as non-essential goods, such as in the United States, while other countries, such as the United Kingdom and Ireland, reduced or eliminated their general consumption tax on sanitary products.[2][3] The tampon tax is not a special tax levied directly on feminine hygiene products.[3]
Proponents argue that tampons and other products serving the basic menstrual cycle should be classified alongside other unavoidable, tax exempt necessities, such as groceries and personal medical items.[1][3] When asked about equivalent exemptions for men, proponents argue that no male products, condoms included, are comparable to tampons and sanitary napkins, since menstruation is biological and “feminine hygiene is not a choice”.[1] As the vast majority of consumers of feminine hygiene products are women, the increased cost has been criticized as being discriminatory against women.[4]

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s