Waaroor gaan dit?

‘n Blog oor alles. Hierdie Hasie verbeel haar sy kan skryf maar eintlik is sy net lief vir skryf.

I live in Zimbabwe and I’m raising a dog, two cats, a lamb and a bush baby with my husband. I would be skinny and a famous author if only I wasn’t so easily distracted and sloth-like. Ek is passievol oor Afrikaans, skryf en sommer alles. As my skryfwerk iemand iets kan laat voel, dan doen ek dit reg. So kom lag en lewe saam Die Wit Hasie.